Die seunslandloopspan is vir tweede jaar agtereenvolgens derde in die Noorvaal-kompetisie (Direkteursfinaal). Daar is dan ook vyftien van ons landloopatlete in die Gauteng-Noordspan wat aan die SA’s gaan deelneem.