Algemeen

Liefdadigheid – Kerspartytjie

Ons het elke jaar ‘n uitreik na ‘n skool in Danville waar daar behoefte is.  Ons vra dat u asseblief weer vir ons ‘n bydrae stuur :  2-liter koeldranke, koekies of lekkers.  ‘n Geldelike bydrae is ook welkom.  Wees verseker dat dit baie kinders se enigste kerspartytjie is.  Dankie vir u hulp sover.  Enige donasies kan by me. Killian ingehandig word.