Sport

Luggeweerskietuitslae

Die volgende leerders verwerf Gauteng-Noordkleure:

Marlize Gouws
Susan Hoogeboezem
Lyjani Schonken
Ruben Kruger


Marlize Gouws en Jacques van der Merwe is na die proewe vir die kies van ‘n SA skolespan, wat Augustus in Engeland gaan deelneem, genooi.  Die proewe vind vanaf 3 Mei 2012 in Bloemfontein plaas.