Hoërskool Centurion

MATRIEKUITSLAE

2019

TOP AKADEMIESE HOËRSKOOL IN CENTURION!

Hoërskool Centurion is ongelooflik trots op ons matrieks van 2019 wat bygedra het daartoe dat die Woeries weereens met ons uitslae kon uitstyg.
Ons is een van die topskole in Tshwane-Suid en spog met ‘n uitmuntende 91.2% universiteitsvrystelling. Tshwane-Suid is as dié beste distrik nasionaal aangewys.

Toppresteerder

Ons toppresteerder is Chanté Bosch met onderskeidings in al 9 haar vakke met ‘n skitterende gemiddeld van 92. 2%

Baie geluk aan die volgende 2 leerders wat ook uitnemend presteer het: Johan Piek spog met 8 en Divan Grundlingh met 7 onderskeidings.

Daar is 2 leerders met 6 onderskeidings, 8 met 5 onderskeidings en 3 met 4 onderskeidings. Welgedaan, Woeries, ons is baie trots op julle!

9 onderskeidings:
Chante Bosch
8 onderskeidings:
Johan Piek
7 onderskeidings:
Divan Grundlingh
6 onderskeidings:
Nina du Preez
Cassandri Labuschagne
5 onderskeidings:
Hardus Badenhorst
Savannah Combrinck
Bronwyn Duvenage
Tiaan Geldenhuys
Danél Greeff
Shana Janse van Rensburg
Abigail Roth
Heidi van der Walt
4 onderskeidings:
Kayla Bezuidenhout
Elani Botha
Marco Botha

Groep: 160 leerders
• 224 onderskeidings verwerf, 1.4 onderskeidings per leerder
• 146 leerders kry universiteitsvrystelling (91.2%)
• 14 leerders kry diplomavrystelling (8.8%)
• Graadgemiddeld: 66%
Topvakke uitslae onderskeidings en gemiddelde:
• Toerisme: 79% | 46 leerders | 26 onderskeidings
• Lewensoriëntering: 75% | 76 onderskeidings
• Drama: 71%
• Duits: 71% | 7 leerders | 3 onderskeidings
• Kuns: 70% | 10 leerders | 2 onderskeidings
• Elektriese Tegnologie: 70%
• Engels FAL: 69%
• Fisiese Wetenskappe: 69% | 49 leerders | 16 onderskeidings
• Rekeningkunde: 68% | 21 leerders | 4 onderskeidings
• Afrikaans: 68% | 24 onderskeidings
• Wiskunde Geletterdheid: 66% | 15 onderskeidings
• Inligtingstegnologie: 65% | 15 leerders | 4 onderskeidings
• IGO: 65% | 58 leerders | 12 onderskeidings

Baie geluk aan elke leerder en onderwyser wat bygedra het tot die fantastiese uitslae. Hierdie is weereens ‘n bewys dat daar altyd van harde werk vrugte gepluk word.