Hoërskool Centurion

WOERIE-MEDIAHUIS

Die Woerie-mediahuis is ‘n splinternuwe inisiatief  wat in 2019 geloods is, waar ons, ons eie leerders die geleentheid gee om betrokke te raak by die bemarkingsbeen van die skool.

 Daar is bekwame leerders per afdeling deur die organiseerders gekies deur onderhoude met die leerders te voer en praktiese take toe te dien.

Hou gerus die Woerie-mediaspan hierdie jaar dop, want daar is groot dinge wat wag!

Organiseerder:
Me. C. Brink
c.brink@hscenturion.co.za

0
FOTO-EN-VIDEOGRAWE
0
AANBIEDERS
0
JOERNALISTE
0
MULTIMEDIA

#VOELDIEWOERIEHARTKLOP

Hierdie videos is deur ons eie Mediahuis-leerders saamgestel:

VLR-INHULDIGING
Videokrediet: Woerie-Mediahuis
JERUSALEMA “CHALLENGE”
Videokrediet: Woerie-Mediahuis
GR. 8 VIDEO-UITDAGING

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

GR. 9 VIDEO-UITDAGING
Videokrediet: Woerie-Mediahuis
GR. 12 VIDEO-UITDAGING

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

NOCTE CUCURRI
Videokrediet: Woerie-Mediahuis
LENTEBAL

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

KAMPUSDAG

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

LENTEDAG

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

SKIBIDI CHALLENGE

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

INTERHOËR

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

WINTERSPORT

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

TUIS BYEENKOMS

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

REVUE 2019

Videorediet: Woerie-Mediahuis

2020 GR.8 REGISTRASIES

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

TOTSIENS ME. VAN STADEN

Videokrediet: Woerie-Mediahuis

SPEEL-SPEEL ONNIES

Videokrediet: Woerie-Mediahuis