Ons eie Janna Olivier kuier vandag as gasaanbieder op chatNou! Die program word uitgesaai tussen 16:50 en 18:40 op kykNET NOU, DStv, 146. Ons wil graag vir Janna baie sterkte toewens en weet sommer sy gaan Hoërskool Centurion se naam hoog hou.

Besoek gerus die skakel by : https://youtu.be/fm0wkoh7Yj8