Woerie Kampus
Hoerskool Centurion

Ons inskrywingsproses:

 

Alle nuwe Woeries graad 8 tot graad 12 wat vanaf ‘n ander skool na ons toe skuif, kan die skool by 012 664 5803 kontak, om met mnr. Labuschagne ‘n afspraak te maak of ‘n e-pos aan hom stuur by a.labuschagne@hscenturion.co.za . Die proses rondom die inskrywings word dan in ‘n vergadering met mnr. Labuschagne bespreek en voltooi.

HOëRSKOOL CENTURION - INSKRYWINGSVORM

Vir navrae rakende inskrywings vir huidige graad 8 tot 12 of ons skool se aanbiedinge, kontak gerus mnr. A. Labuschagne by registrasie@hscenturion.co.za

GRAAD 8 - INLIGTING

Indien u enige navrae rakende nuwe graad 8-inskrywings of ons skool se aanbiedinge het, kan u gerus vir mnr. A. Labuschagne by: registrasie@hscenturion.co.za kontak.

Hoërskool Centurion, Highschool Centurion
Hoërskool Centurion, Highschool Centurion
Decanus
(Graad 8)
Hoërskool Centurion, Highschool Centurion
Decurio
(Graad 9)
Hoërskool Centurion, Highschool Centurion
Tessararius
(Graad 10)
Hoërskool Centurion, Highschool Centurion
Optio
(Graad 11)
Hoërskool Centurion, Highschool Centurion
Centurion
(Graad 12)
Hoerskool Centurion
Hoerskool Centurion icon
BEMARKING
Hoerskool Centurion icon
SOSIAAL
SPORT
Hoerskool Centurion icon
ALUMNI
Nuwe woerie kampus
Hoerskool Centurion icon
D6 Connect
Hoerskool Centurion icon
E-pos
Hoerskool Centurion icon
Whatsapp
Hoerskool Centurion icon
Facebook
Hoerskool Centurion icon
Instagram
Hoerskool Centurion icon
YouTube
Hoerskool Centurion

Gr. 8’s van 2022

Voornemende graad 8-ouers kan die inskrywingsvorm aflaai, invul en dan terug stuur na registrasie@hscenturion.co.za.

Die GDO-inskrywings word later in die jaar ook gedoen, waar ons met ywer die ouers met die proses sal help.

Die graad 8-leerders vir die aankomende jaar kan twee keusevakke kies vir hulle graad 8 en graad 9 jaar vanuit die volgende drie keuses: Drama, Kuns en Musiek. Robotika kan ook as ‘n addisionele vak by die leerder se pakket bygevoeg word. Daar is ‘n moontlikheid dat addisionele vakke, as keuses, op ‘n latere stadium beskikbaar gestel sal word.

Ons is trots daarop dat ons as skool nie ontgroening aan die leerders toegee nie, maar eerder oriëntering aan elke nuwe leerder bied, om sodoende beter by die skool se aktiwiteite en alledaagse gebeure te kan aanpas. Gedurende oriëntering word die leerders aan alle aspekte van die skool blootgestel en dit gaan ook gepaard met ‘n gaad 8-kamp, waar leerders mekaar en die skool beter kan leer ken.

Graadhoofde van 2022:

 

Me. L. Engelbrecht (l.engelbrecht@hscenturion.co.za)

Mnr. E. Jonck (e.jonck@hscenturion.co.za)

HOëRSKOOL CENTURION - INSKRYWINGSVORM

Vir navrae rakende inskrywings vir huidige graad 8 tot 12 of ons skool se aanbiedinge, kontak gerus mnr. A. Labuschagne by registrasie@hscenturion.co.za

NUWE WOERIES GRAAD 8-12

Alle nuwe Woeries graad 8 tot graad 12 wat vanaf ‘n ander skool na ons toe skuif, kan die skool by 012 664 5803 kontak, om met mnr. Labuschagne ‘n afspraak te maak of ‘n e-pos aan hom stuur by a.labuschagne@hscenturion.co.za.

Hoerskool Centurion icon
OORSIG
AKADEMIE
SPORT
Hoerskool Centurion icon
KULTUUR
Hoerskool Centurion icon
BEMARKING
Hoerskool Centurion icon
SOSIAAL
Hoerskool Centurion icon
NUWE WOERIES
Hoerskool Centurion icon
ALUMNI

KONTAK:

 

Selbornelaan 118
Lyttelton Manor
Gauteng
Suid-Afrika

 

+27 12 66 45 803
Maandag – Donderdag: 7:00 – 15:00
Vrydag: 7:00 – 14:00

TEKEN IN:

Om in te skryf vir die weeklikse nuusbrief, tik asseblief u e-posadres in die onderstaande blok. ‘n E-pos ter bevestiging sal aan u gestuur word.