Website Banner Info

KOM SAAM NA ONS OPEDAG-2025

Ons nooi alle ouers en leerders hartlik uit om saam met ons tydens die Opedag van 2025 te kom kuier.

Kom ervaar die opwinding van ons tema, “Streef Steeds Hoër”.

Verken wat Hoërskool Centurion vir jou kan bied – van ons moderne fasiliteite tot die warm, verwelkomende atmosfeer wat ons skep.

Sien hoe ons na ‘n blink toekoms streef en aanskou die betrokkenheid en ondersteuning wat ons aan ons leerders bied.

Ons sien uit daarna om julle te verwelkom en ons skool se trots met julle te deel!

Hou my op hoogte - Opedag

Vul asb. die onderstaande vorm in om op hoogte te bly oor die Opedag.

Ons inskrywingsproses:

 

HUIDIGE LEERDERS IN GRAAD 8 TOT 12 WAT VANAF ‘N ANDER SKOOL NA ONS TOE SKUIF:

Alle nuwe Woeries graad 8 tot graad 12 wat vanaf ‘n ander skool na ons toe skuif, kan die skool by 012 664 5803 kontak, om met mnr. D. Barnard ‘n afspraak te maak of ‘n e-pos aan hom stuur by registrasie@hscenturion.co.za.

 

Die proses rondom die inskrywings word dan in ‘n vergadering met mnr. Barnard bespreek en voltooi.

 

NUWE GRAAD 8-INSKRYWINGS:

  1. Vul die vorm aanlyn in.
  2. “Save” die vorm op u rekenaar.
  3. Stuur die vorm per e-pos as ‘n “attachment” na registrasie@hscenturion.co.za

 

Alternatiewelik: Laai die vorm af en druk dit uit om dit tuis in te vul en gereed te hê vir mnr. Barnard met u aankoms.

 

HOëRSKOOL CENTURION - INSKRYWINGSVORm

Vir navrae rakende inskrywings vir huidige graad 8 tot 12 of ons skool se aanbiedinge, kontak gerus mnr. D. Barnard by registrasie@hscenturion.co.za

GRAAD 8 - INLIGTING

Indien u enige navrae rakende nuwe graad 8-inskrywings of ons skool se aanbiedinge het, kan u gerus vir mnr. D. Barnard by: registrasie@hscenturion.co.za kontak.

Hoerskool Centurion icon
OORSIG
AKADEMIE
SPORT
Hoerskool Centurion icon
KULTUUR
Hoerskool Centurion icon
BEMARKING
Hoerskool Centurion icon
SOSIAAL
Hoerskool Centurion icon
NUWE WOERIES
Hoerskool Centurion icon
ALUMNI
Hoerskool Centurion icon
D6 Connect
Hoerskool Centurion icon
E-pos
Hoerskool Centurion icon
Whatsapp
Hoerskool Centurion icon
Facebook
Hoerskool Centurion icon
Instagram
Hoerskool Centurion icon
YouTube

Volg ons op sosiale media…

KONTAK:

 

Selbornelaan 118
Lyttelton Manor
Gauteng
Suid-Afrika

 

+27 12 66 45 803
Maandag – Donderdag: 7:00 – 15:00
Vrydag: 7:00 – 14:00

REGISTREER:

Om te registreer vir omsendbriewe, tik asseblief u e-posadres in die onderstaande blok. ‘n E-pos ter bevestiging sal aan u gestuur word.