Akademie

Orators 2013

Van Huyssteen Oratorsfees

Hoërskool Centurion het hierdie week deelgeneem aan die van Huyssteens Oratorsfees.  Twee van ons spanne het deurgedring na die finaal: gr. 8 Engelse span en gr. 12 Afrikaanse span. Die gr. 8 Engelse span het ‘n derde plek behaal in die groter Pretoria streek.  Baie geluk Woeries!


Op Woensdag 20 Februarie 2013 het die “Orators Evening” plaasgevind.
Die volgende wenners is aangewys:
Gr. 8    Eerste plek : Elizabeth Henning
Tweede plek: Carla Fourie
Derde plek: Jade van den Heever
Gr. 9    Eerste plek : Sorya Malan
Tweede plek: Martin Prinsloo
Derde plek: Germari Bos
Gr. 10    Eerste plek : Renette Esterhuizen
Tweede plek: Ingrid Rouan
Derde plek   : Channé Botha
Gr. 11    Eerste plek: Enrike Koekemoer en Edelé O’Neill
Tweede plek: J.D. Heyns
Derde plek: Jacques Stone
Gr. 12    Eerste plek: Kathleen Henning
Tweede plek: Alice Henning
Derde plek: Janneke Denton
Beste junior spreker    : Elizabeth Henning
Beste senior spreker    : Kathleen Henning