Algemeen

Oud-Woerie : Johan Roux

Johan Roux is op 25 Februarie 1969 in Pretoria gebore.  Hy speel skrumskakel vir die Leeus en word as Springbokspeler vanaf 1994-1996 gekies.  Hy speel ook in die 1995 – Wêreldbekertoernooi. Hy is vandag nog steeds ‘n trotse Woerie.