Sport

Perdry

Ainsley van der Walt en haar perd Blue Boy behaal die volgende prestasies:
60cm “Equitation” – derde plek
60cm “Ideal Time”-skouspring – eerste plek
60cm “Competition”-skouspring – vierde plek
Leani Nel met haar perd Kiss and Tell behaal die volgende prestasies:
70cm “Ideal Time”-skouspring – sewentiende plek
70cm “Competition”-skouspring – sewentiende plek
70cm “Working Hunter” – sesde plek
Angelique Petrick met haar perd Photo Shoot behaal die volgende prestasies:
70cm “Working Hunter” – tiende plek
80cm “Ideal Time”-skouspring – sewende plek

Die volgende kwalifiserende rondte vind op 6 April by Misty Meadows in Cullinan plaas.