Sportkantoor en Afrigters

Ons spog met kwaliteit afrigters wat ook op provinsiale vlak afrig.

Mnr J Cloete

Mnr J Cloete

Sporthoof

KSA Vlak 3- krieketafrigter, met 10 jaar ondervinding as provinsiasle O/19-afrigter
Suid-Afrikaanse skeidsregter
Hy het reeds 60 eendag internasionale wedstryde  en 28 internasionale T20 – wedstryde hanteer.
In 2011 is hy aangewys as Krieket Suid-Afrika se skeidsregter van die jaar en ook die skeidsregters se mees gewilde skeidsregter van die jaar. Sedertdien is hy vir vier jaar in ‘n ry as skeidsregter van die jaar aangewys. Hy was by IPL in 2012 en 2015 betrokke asook CPL in 2016 en 2017. Hy het as skeidsregter by die 2015 Wêreldbeker en die T20-toernooi van 2016 in Indië opgetree.

epos: sport@hscenturion.co.za

Mnr Leon Jelliman

Mnr Leon Jelliman

Rugbyhoof

Ervaring:  35 jaar
Provinsiale afrigter van Blou-Bulle O/19 in 1999/2000, nasionale wenners in 1999 asook Noordvaal O/19, Blou Bulle in 2009/2010 en Blou Bulle O/16 in 2007/2008

e-pos: leonj@hscenturion.co.za

Mnr Johan Koekemoer

Mnr Johan Koekemoer

Afrigter - Rugby

Ervaring:   25 jaar
Provinsiale afrigter en sameroeper van die O/18-Blou Bulle–keurkomitee.
Afrigter- Stadsbekerwenners  2004/2005 en 2006 asook Tuks-reeks 2012-wenners.

e-pos: johank@hscenturion.co.za

Mnr Riaan Brand

Mnr Riaan Brand

Afrigter - Rugby

Ervaring:  20  jaar
Provinsiale afrigter
Cravenweek: 2011/13
Tuks-reeks: 2012- wenners
Blou Bulle-amateurspan: Wenners 2015 nasionalereeks
Aangewys deur die BBRU as die Carltonliga- afrigter van die jaar 2016.

e-pos:

Mnr Andre Labuschagne

Mnr Andre Labuschagne

Afrigter - Rugby

Ervaring:  17 jaar
Provinsiale afrigter en wenner van Noordvaalreeks  O/19 in 2007-2008 en 2011-2012
Afrigter van Blou Bulle-akademiespan in 2014-2015.
Cravenweek afrigter in 2016-2017.          
Blou Bul Hoërskool Bestuur 2014-2017
Blou Bul Hoërskool Makroskole voorsitter 2015 en sekretaris 2014,2016 en 2017

e-pos:

Mnr Albert Bakker

Mnr Albert Bakker

Rugbyafrigter (Kondisionering)

Eerstespankaptein by Hoërskool Centurion in 2010.
Studeer by Pukke BA MBW-sielkunde 2011-2014.
Kaptein van Noordvaal-O/19 span in 2010 en wenners van toernooi.
Speel van 2011 tot 2014 vir Pukke in Superliga asook Blou Bulle-amateurspan in 2015 en wenners van nasionalereeks.
2016 speel vir Centurionklub se eerstespan (Cartonbeker wenners) asook Blou Bulle 7’s

e-pos:

Mnr J.P du Plessis

Mnr J.P du Plessis

Rugbyafrigter en atletiek (Hekkies)

Speel in Cravenweekspan van 2010 (Pumas)
2011-2013 speler vir  Pukke en Luiperds
2014 speel vir Pumas-amateurspan
2015 speel vir Blou Bulle- amateurspan (Nasionale wenners)
2016 speel vir Centurionklub se eerstespan (Carltonbeker wenners)

epos:

Mnr J.J. Diamond

Mnr J.J. Diamond

Afrigter - Netbal

NSA Vlak II-afrigter
Gauteng-Noord senior skeidsregter
Eerste netbalspanafrigter 2012 en 2013
Gauteng  netbalafrigter en – keurder
S.A O/23- mansafrigter (2013)
D4 Liga-organiseerder

e-pos:

Mnr D. Hubach

Mnr D. Hubach

Afrigter - Seunshokkie

2009 – 2011: O/21 Noord-Gauteng  hokkie.
2012-2017: Nasionale hokkieskeidsregter
Vlak 2-hokkie-afrigter
2012 – 2016 Provinsiale afrigter
2014 Skeidsregter Junior  SA toets.
2012-2017 Skeidsregter Nasionale IPT

e-pos:

Me A. van Rooyen

Me A. van Rooyen

Afrigter - Netbal, atletiek, landloop en sagtebal

2008 –Netbalskeidsregter van die Gauteng-seunspan na SA toernooi
2009 – Netbalskeidsregter van die Gauteng O/17-span na die SA winterspele
2010 – Netbalbestuurder van Gauteng O/17-Deltaspan
2009 – 2010  – Sagtebalbestuurder van Gauteng O/15-span
SASN C+ Netbalgradering
2016- Sagtebalbestuurder van Noord- Gauteng O/17

e-pos: adri@hscenturion.co.za

Mnr D. Saayman

Mnr D. Saayman

Afrigter - Atletiek en landloop

2011- Nasionale afrigter vir SA Landloopspan na Afrika en Wêreldlandloop- kampioenskappe in Spanje
2009, 2010 – Gauteng-Noord Landloop- en Padwedlope – afrigter van die jaar
2013-2017 Gauteng-Noord atletiekafrigter middelafstande
2009- 2017 Gauteng -Noord sekondêre skole landloop bestuur.

e-pos:

Me.M. Henrico

Me.M. Henrico

Afrigter - Dogtershokkie en Sagtebal

2015 –Hulpafrigter Gauteng-Noord O/18
2016 – Keurder Gauteng-Noord
Vlak 1- afrigtingskursus
Provinsiale kleure:  Natal en Gauteng-Noord

e-pos: