Algemeen

Pieter Badenhorst ons OUD-WOERIE!

Pieter het in 1988 by ons skool gematrikuleer.  As gestremde neem hy drie keer as atleet aan die Para-Olimpiese Spele deel en vanjaar is dit ook die derde keer dat hy as spanbestuurder optree.

Hy het as atleet goud in die 400 m en silwer in die 200 m in Barcelona in 1992 behaal.  Ons is baie trots op ons oud-Woerie!  Kyk gerus die Para-Olimpiese Spele vanaf  5-9 September 2012.