Kultuur

Pretoria Eisteddford

Elandré Bosch is genooi om ‘n item tydens die gala-aand te lewer.

Trofeewenner : Beste Mimiek Hoërskole (100 persent).

Trofeewenner : Beste Poësie Hoërskole asook Gedramatiseerde Prosa, gr. 12.