Sport

Rugby 2013

Blou Bulle-sewespan
Damien Hogg is vir die Blou Bulle-sewespan wat aan die nasionale kompetisie deelneem, gekies.  Hendrik Mulder is ook as reserwe gekies.  Baie geluk.

Provinsiale rugby-afrigters BBHRU 2014
O/18-Cravenweekspan:  Mnr. R. Brand (agterlynafrigter).
O/18-Akademieweekspan:  Mnr. L. Labuschagne (hoofafrigter).
O/16C-Vereeniging Noordvaalspan:  Mnr. W. Geldenhuys (agterlynafrigter).

Toekennings 2013
WOUTER BURGER-WISSELTROFEE : BESTE AGTERSPELER  O/14 MEYER HERBST
WYNAND VISSER-WISSELTROFEE : BESTE VOORSPELER  O/14 LIAN BOTHA
BESTE VORDERING RYNARD PEENS
HEFFERMAN /VISAGIE-WISSELTROFEE : BESTE AGTERSPELER O/15 HEINDRICH MENTZ
HEFFERMAN /VISAGIE-WISSELTROFEE : BESTE VOORSPELER O/15 EMILE NAUDE
BESTE VORDERING STEFAN JACOBS
ANTON FICK-WISSELTROFEE : BESTE AGTERSPELER  O/16 BRANDON BATTERSEA
ANTON FICK-WISSELTROFEE : BESTE VOORSPELER  O/16 IMMANUEL BOSHOFF
BESTE VORDERING JUAN PINEWALDT
HEFFERMAN/VISAGIE-WISSELTROFEE : BESTE AGTERSPELER O/18 HENDRIK MULDER
HEFFERMAN/VISAGIE-WISSELTROFEE : BESTE VOORSPELER   O/18 DIVAN JONCK
JP DURAND-WISSELTROFEE : BESTE VORDERING  O/18 HILDSEY NOOME
JONES-WISSELTROFEE : GOUE GROTE   O/18 DIVAN JONCK

Bokkieweekspelers

Baie geluk aan Victor Burger, Dehan Pohl en Jonathan Vermeulen wat die O/19 Noord-Transvaal Bokkiespan gehaal het en tydens Julie aan die AVS-Bokkieweek deelgeneem het.

Die eerste en O/16A-spanne speel albei op 27 Julie 2013 in die Beeld-uitspele.  Beide spanne speel teen Hoërskool Kemptonpark in Kemptonpark onderskeidelik om 09:00 en 10:15.  Baie sterkte!

Altwee die spanne het teen Hoërskool Tom Naude gewen:

O/16A           :           63-7 
Eerste span :           46-19


Die eerste en O/16A-span speel op 23 Julie 2013 in die Beeld-uitspele teen die verloorder van Rustenburg en Tom Naude.

Barnard Castle-toerspan :  Uitslag:  Tweede span 22 – Barnard Castle 5.
Aan alle ouers, seuns en dogters – baie dankie vir die huisvesting van die Barnard Castle School-toerspan die afgelope twee dae. Dit word opreg waardeer.

Beeld – Uitspele  14 Junie 2013

Eerstespan  teen Eldoraigne 33 – 8 (Wen)
0/16A teen Eldoraigne  19 – 7 (Wen)
0/14A teen Garsfontein 31 – 12 (Verloor)

Uitslae teen Montana op 8 Junie 2013:
Eerste span 20 – 25 wen
Tweede span 7 – 15  wen
Derde span 18 – 31  wen
O/16A 15 – 20  wen    
O/16B 36 – 10  verloor
O/15A 19 – 15  verloor
O/14A 8 – 31   wen
O/14B 0 – 49   wen

Uitslae teen John Vorster op 1 Junie 2013:
Eerste span 60 – 1 wen
Tweede span 22 – 7 wen
Derde span 55 – 10 wen
Vierde span 0 – 17 verloor
O/16A 36 – 10 wen
O/16B 0 – 48  verloor
O/15A 19 – 10  wen
O/14A 19 – 0   wen
O/14B 31 – 0   wen

NuPower op 11 Mei 2013

O/14A teen Rustenburg                      17 – 17 (gelykop)
O/15A teen Ermelo                               43 – 0 (wen)
O/16A teen Garsfontein                      7 – 30 (verloor)
Eerste span teen Kemptonpark          14 – 23 (verloor) 

Rugby teen Monument :  23 en 24 April 2013

 

Centurion

Monument

Eerste span

16

12

O/16 A

7

19

O/15 A

3

71

O/14 A

0

50

Tweede span

10

26

O/16 B

0

57

O/14 B

0

59


Toeruitslae

Eerste Span
Centurion    39    Marlow-Landbou    22
Centurion    89    Leeus-Vytiental    0
Centurion    41    Lichtenburg    28
Paarl Gimnasium
O/16-spanne
Centurion    0    Paul Roos    10
Centurion    17    Diamantveld    21
Centurion    24    Framesby    14
Warmbad-toernooi
O/14-spanne
Centurion    39    Monnas B    0
Centurion    63    Frikkie Meyer    0
Centurion    24    Kroonstad    14
Warmbad-toernooi
O/15-spanne
Centurion    14    Monnas B    17
Centurion    12    Warmbad    24
Centurion    7    Frikkie Meyer    22
Grootvlei
Tweede spanne
Centurion    10    Ben Vorster    24
Centurion    18    Erasmus    17
Centurion    13    Ben Vorster (finaal)    12