Die jaarlikse rugbydinee het op Vrydag, 31 Augustus plaasgevind en die volgende toekennings is gemaak:

O/14
Wynand Visser Wisseltrofee – Beste voorspeler – Cian Spies/Wiehan Labuscghagne
Wynand Visser Wisseltrofee – Beste agterspeler – Johan Boats
Beste vordering – Fredrich Shilling

O/15
Hefferman/Visagie Wisseltrofee – Beste voorspeler – Dian Classens
Hefferman/Visagie Wisseltrofee – Beste agterspeler – Wian Myburg
Beste vordering – Leon-Andre Lourens

O/16
Anton Fick Wisseltrofee – Beste voorspeler – Maree van den Berg
Anton Fick Wisseltrofee – Beste voorspeler – Jonathan Vorster
Beste vordering – Christiaan van Niekerk

O/18
Hefferman/Visagie Wisseltrofee – Beste voorspeler – Johan Muller
Hefferman/Visagie Wisseltrofee – Beste agterspeler – Ethan Wentzel
JP du Rand Wisseltrofee – Beste vordering – Chaan Hefferman
Altus Burger Wisseltrofee – Meeste drieë – JP Jacobs