Sport

Rugbyuitslae

Rugbytoekennings 2012

Wouter Burger Wisseltrofee–Beste Agterspeler O/14    Etienne Tait
Wynand Visser Wisseltrofee–Beste Voorspeler O/14    Carl Wijburg/Orne Kruger

Hefferman/Visagie Wisseltrofee–Beste Agterspeler O/15    Brandon Battersea
Hefferman/Visagie Wisseltrofee–Beste Voorspeler O/15    Ernst Victor

Anton Fick Wisseltrofee – Beste Agterspeler O/16    Damien Hogg
Anton Fick Wisseltrofee – Beste Voorspeler O/16    Cornel Jacobs

Hefferman/Visagie Wisseltrofee–Beste Agterspeler O/18    Jaco Hayward
Hefferman/Visagie Wisseltrofee–Beste Voorspeler O/18    Johan Ras/Francois Jones
Jp Durand Wisseltrofee – Beste Vordering O/18    Perus Vosloo/Michan Botes
Jones Wisseltrofee – Goue Grote O/18    Francois Jones/E’duan Bosman


Christopher Labuschagne, Christo Bezuidenhout en Burnard Ankiewicz is gekies vir Blou Bulle O/18-jeugklub.

Die volgende seuns is gekies vir die Blou Bulle-jeugklub

S.J. Esterhuizen
Immanuel Boshoff
Orne Kruger

Rugby teen Kemptonpark op 31 Julie 2012

In die Beeld-trofee eindig die eerste span saam met Waterkloof bo-aan die poelwedstryde op nege en dertig punte elk.  Ons eindig tweede as gevolg van die punteverskil en speel die uitspele tuis teen Kemptonpark wat op 19-19 gelykop eindig.  Kemptonpark gaan egter deur vir verdere deelname omdat hulle volgens die reëls eerste punte aangeteken het.  Welgedaan, Woeries! Julle het ons steeds trots gemaak.  Die skool lewer weer sy kwota Blou Bul-spelers in die senior en junior spanne op.

Rugby: Zwartkop, 21 Julie 2012:

  Centurion Zwartkop
Eerste span 31 16
Tweede span 36 6
Derde span 47 7
Vierde span 54 3
O/16A-span 31 8
O/16B-span 10 7
O/15A-span 15 22
O/15B-span 0 19
O/14A-span 7 68

Baie geluk aan mnre. Riaan Brand en Johan Koekemoer met hulle betrokkenheid by die bestuurspan van die Blou Bulle en met die wen van die nie-amptelike Cravenweekfinaal teen die Leeus. Ook gelukwensing aan mnre. André Labuschagne en Hannes Pretorius met hul betrokkenheid by die O/19-span en met die wen van die nie-amptelike finaal teen die Vrystaat in Potchefstroom.

Die volgende seuns is vir die Cravenweekspan gekies: Tabu Mabuza, Dyan van der Westhuizen, Chad Mckay, George Lee Erasmus, Johan Ras, Jaco Hayward en Vean Roodt. Dyan van der Westhuizen en Tabu Mabuza is ook vir die nasionale oefengroep van vyftig spelers vir proewe op 28 Julie 2012 gekies.

Die volgende leerders was betrokke by die O/18 Akademieweek in Wellington:
Francois Jones, Nathan Smith, Brandan Hewitt, Jeandre Pitzer en Lukas Gouws.
Die volgende leerders is vir die O/19-span gekies:
E’Duan Bosman en Heinrich de Jonge.

O/16 Grant Khomo-week: Brandon Smith.
O/16 Uitnodigingsweek: Dylan Antonie, Riku Rossouw en Damien Hogg.

Die volgende spelers het die Gauteng-Noordspan en Gauteng-Wesspan verteenwoordig by die A.V.S.-week op Kroonstad:
O/18-span: Burnard Ankiewicz, Werner Barnard, (Gazelle-span) Michan Botes, Chrismar Terblanche, André Combrinck en Barend Schoeman (Gazelle-span)

O/16-span: Cornel Jacobs, Ruan du Preez, Thinus van Niekerk, Etienne Matthys (A.V.S.A.-span), en Hendrik Mulder (A.V.S.A.-span).

Uitslae teen Waterkloof – 12 Mei 2012:

 

Centurion

Waterkloof

 

Centurion

Waterkloof

Eerste

49

47

O/16 A

6

13

Tweede

10

19

O/16 B

0

58

Derde

0

15

O/15 A

14

19

Vierde

17

7

O/15 B

6

64

Vyfde

O/14 A

0

72

 

 

 

O/14 B

0

42

Rugby NuPower 5 Mei 2012:

Eerste span teen Hoërskool Waterkloof 49-47
O/16A teen Klerksdorp 27-17
O/15A teen Klerksdorp 12-26

NuPower teen Hoërskool Menlopark op 25 en 26 April 2012.

Eerste span

49 – 19

Wen

Tweede span

18 – 18

Gelyk

Derde span

14 – 0

Wen

Vierdie span

31 – 0

Wen

O/16A

6 – 34

Verloor

O/16B

0 – 12

Verloor

O/15A

0 – 34

Verloor

O/15B

0 – 49

Verloor

O/14A

0 – 94

Verloor

O/14B

0 – 72

Verloor


Uitslae – 14 April 2012

O/14A

V

14 – 5

Florida

O/16A

V

25 – 0

Waterkloof

Eerste span

W

36 – 32

Kempton Park

O/15B

V

41 – 0

Florida

Apriltoeruitslae

Waterklooffees: 1ste Span

CENTURION

62

TYGERBERG

12

CENTURION

39

BEN VORSTER

10

 

O/16 Paarl Gimnasium

CENTURION

20

TYGERBERG

21

CENTURION

50

OUDTSHOORN

19

CENTURION

23

FRAMESBY

8

 

Volksrust: O/15

CENTURION

30

WITTENBERG

0

CENTURION

17

LIGBRON

0

CENTURION

16

VOLKSRUST

24

 

Volksrust: O/14

CENTURION

0

PIET RETIEF

43

CENTURION

7

DRIEHOEK

30

CENTURION

19

PENRYN/COLLEGE

0

 

24 Maart teen HTS Middelburg

O/14A:  Verloor 0-67
O/15A:  Verloor 10-48
O/16A:  Verloor 13-15
Eerste span: Verloor 22-24
O/14B:  Verloor 0-97
O/15B:  Verloor 0-59
O/16B:  Verloor 0-50
Tweede span:  Verloor 5-24
Derde span:  Gelykop 21-21
Vierde span:  Gelykop 17-17
Vyfde span:  Gelykop 17-17

NuPower 10 Maart 2012

Eerste span:  Wen 71-5
Tweede span:  Wen 22-5
O/16A:  Wen 19-3
O/16B:  Wen 25-13
O/15A:  Wen 17-7  
O/15B:  Verloor 12-29       
O/14A:  Verloor 0-82                                        
O/14B:  Verloor 0-68