Sport

Sagtebal Prestasie

Madelein Bester O/16 is tydens die interprovinsiale toernooi by Sonnitus in Desember 2011 gekies as deel van die “All starts-span” wat beteken dat sy een van die beste “pitchers” tydens die toernooi was.