Sport

Skaakuitslae

Ons O/17A-skaakleerders het Woensdag, 2 Mei 2012 teen Hoërskool Eldoraigne gespeel en die O/19-skaakleerders het teen Ed-U-College gespeel.  Albei spanne het gewen.  Baie geluk met die prestasie!