Hoërskool Centurion

SOSIAAL

Natuurlik weet die Woeries hoe om ‘n goeie tyd te hê! Ons neem deel aan tonne pret aktiwiteite soos kaskarresies en vier verjaarsdae soos net die Woeries kan! Buiten feesviering, is ons nie bang om ‘n uitdaging aan te pak nie! Daar is talle sosiale geleenthede waaraan die Woeries jaarliks deelneem, waar hul die geleentheid kan geniet om hulself uit te leef asook ‘n bydrae te maak tot fondsinsamelings.