Hoërskool Centurion

BERGFIETSRY

Ons skool spog met twee bergfietsspanne. Ons bergfietsryers neem jaarliks saam met al die Noord-Gauteng skole aan die Spur Skole Bergfietsliga deel. In 2018 behaal hulle ‘n 16de plek en in 2019 kom hulle 11de. Die top tien skole dring deur na die SA-kampioenskappe.

Organiseerder:
Me. H du Toit
h.dtoit@hscenturion.co.za