Net soos die boogskiet, vind geen formele afrigting by die skool plaas nie. Deelnemers neem egter ook onder die skool se naam deel en is die sportsoort derhalwe ‘n amptelike skoolsport. Daar is heelwat leerders wat aan die gesogte sportsoort deelneem.