Hoërskool Centurion

GOLF

Die gholf bestaan uit spanne van vier spelers elk. Daar word in die Gauteng-Noord skoleliga gespeel. Die ligawedstryde word oor 9 putjies op houespel en nie voorgee bepaal nie.

Daar is geen twyfel dat Hoërskool Centurion op ‘n wye verskeidenheid van gebiede presteer en dat elke kind in die skool ‘n geleentheid kry om deel te neem en te presteer.

Organiseerder:
Mnr. J.D. Cloete 
jdcloete@hscenturion.co.za