Hoërskool Centurion

LANDLOOP

Ons spog met uitstekende afrigters  waarvan een nasionale landloop afrigter in 2011 was en die hulpafrigter haar nasionale kleure as atleet in 2011 verwerf het. 
Ons spog verder met 2 nasionale landloopatlete oor die afgelope 8 jaar en is vir die afgelope 13 jaar onondergebroke Noordvaal landloop finaliste. Landloopatlete oefen dwarsdeur die jaar met 1 week rus na elke seisoen. Atlete word geleidelik ontwikkel sodat hul liggaam volle potensiaal na 3 jaar bereik.
 
  • 23 Provinsiale atlete opgelewer in 2018
  • Direkteurs landloop dogters aflos wenners 2018
  • Jana van der Merwe gekies vir Nasionale Landloopproewe 2019

Organiseerder:
Mnr. D. M. Saayman
dion@hscenturion.co.za