Hoërskool Centurion

NETBAL

Ons het vier weervaste bane met beligting waarop ons oefen. Ons is trots om te sê dat ons tot C-spanne het by ons ouderdomsgroepe. 

Ons neem jaarliks aan die Klofiefees deel waar al ons spanne blootgestel word aan skole van regoor Suid-Afrika. Hoërskool Centurion lewer jaarliks uitstekende resultate op die netbalbaan en ons is trots op die afrigters en spelers wat ‘n passie vir die sport toon. 

  • 1ste span en O/16 A-ligawenners in 2018 en 2019.
  • 1ste span en O/16 A eindig 3de by Tshwane kampioenskappe in 2018 en 2019.
  • Eindig 2de algeheel in die liga in 2018 en 2019.

Organiseerder:
Me. N. van Niekerk 
n.vniekerk@hscenturion.co.za