Akademie

Toastmasters 2013

Suné Roelofse en Adriaan Lombard het Maandag, 22 Julie 2013 as gassprekers by Vital Communicators Club se vyf en twintigste bestaansfunksie opgetree.  Hulle het hulle baie goed van hulle taak gekwyt.  Ons is baie trots op hulle.


Die volgende leerders het die Jeug Leierskapkursus van Toastmasters suksesvol voltooi en sertifikate op Woensdag, 27 Februarie ontvang.

Lé-Andro Pienaar, Madré Buitendach, Mariesa Schoeman, Anke Nothnagel, Ina Paulsen, Tessa Venter, Adrean du Plessis, Marli Heunis, Chenné Botha, Esté Buys, Anke Wortman, Suné Roelofse en Adriaan Lombard.