By Hoërskool Centurion het ons verskeie fasiliteite wat deur die publiek gehuur kan word. Dit sluit onder andere sportvelde, klaskamers en/of saalgeriewe in. Vir meer inligting kontak mnr. J. de Bruyn by j.debruyn@hscenturion.co.za.
Mnr. J. de Bruyn
j.debruyn@hscenturion.co.za