Algemeen

Verwelkom ons hoofde

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.15″]

Hoërskool Centurion verwelkom hartlik ons waarnemende hoof (mnr. J. Koekemoer), sowel as twee nuwe adjunkhoofde tot die span nl. mnr. D. Barnard (Portefeulje: Dissipline, Terrein en geboue en Sekuriteit) en mnr. Labuschagne (Portefeulje:  Administrasie en Finansies). Me. J. van Staden behartig steeds akademie as haar adjunkhoof-portefeulje.

Ons is trots om saam met hierdie gehalte leiers te werk!

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]