Hoërskool Centurion

ONDERSTEUNING

Die Ware Woerie-Ouers bestaan uit ‘n ouergemeenskap wat  ‘n verskil by Hoërskool Centurion wil maak. Die hoof doelstellings van die inisiatief is om gees onder die ouers te bou, verbeteringe by en om die skool aan te bring asook fondsinsamelings te dryf.

Indien u meer inligting rondom die Ware Woerie-Ouers wil bekom, is u meer as welkom om vir me. A. van Niekerk te kontak by wwo@hscenturion.co.za