Die Woerie-wedloop is ‘n heerlike geleentheid wat die hele gemeenskap, van jonk na oud, lok.
Hierdie is ‘n padwedloop wat in die oggend plaasvind en bestaan uit twee roetes, een lang roete en een korter roete.
Dit is ‘n wonderlike oggend met kosstalletjies en ‘n heerlike atmosfeer!
Maak seker dat u nie dié wonderlike byeenkoms misloop nie!