WAARDES

ONS SKOOL

Welkom by Hoërskool Centurion – ‘n skool met ‘n trotse erfenis sedert 1958.

Ons begin in die ou Westeinde-skoolgebou, waar ons leerders uit Lyttelton, Irene en Kloofsig daagliks met die trein na die stad reis.

In 1960 het ons groei ons na die huidige Selbornelaan-skoolperseel gelei.

Ons skool het ‘n ryk geskiedenis en ‘n intieme familiegevoel.

Hier waardeer ons tradisies en unieke waardes, wat ‘n omgewingskultuur van groei, geborgenheid en aanpassingsvermoë skep.

Ons leerders skitter nasionaal en internasionaal op ‘n wye spektrum van terreine.

Trots op ons verlede kyk ons vooruit, geanker aan ons kosbare waardes.

Ons leuse, “Steeds Hoër,” beklemtoon ons strewe na voortdurende verbetering.

Welkom by ons gemeenskap.

Mnr. A. Labuschagne

Hoof

KONTAK

+27 12 66 45 803

info@hscenturion.co.za

Maandag – Donderdag: 07:00 – 15:00

Vrydag: 07:00 – 14:00

ADRES

Selbornelaan 118

Lyttelton Manor

Gauteng

Suid-Afrika