BORGE & ADVERTENSIES

Indien u graag  by Hoërskool Centurion wil adverteer , bied ons standaard advertensiegeleenthede sowel as advertensiepakkette aan.

  • Kontak gerus ons bemarkingsbestuurder vir meer inligting by  c.botha@hscenturion.co.za.
  • Indien u borgskappe aan Hoërskool Centurion vir bemarkingsdoeleindes wil toestaan, bied ons verskeie borgpakkette aan. 
  • Hierdie pakkette bied ‘n wye verskeidenheid bemarkingsgeleenthede  afhangende van die bedrag wat u wil borg, aan.  
  • Neem asseblief  kennis dat om as borg vir bemarkingsdoeleindes te kwalifiseer,  word ‘n minimum bedrag van R5000 vereis. 
  • Gesels gerus met ons skakelbeampte vir meer inligting by l.engelbrecht@hscenturion.co.za.
  • Let Wel: Bepalings en voorwaardes geld.

WEBTUISTE

Plasing van u maatskappy se advertensie op die skool se webtuiste.

ADVERTENSIEBORDE

Advertensiebord binne of buite die skool.

SOSIALE MEDIA

Plasing van u maatskappy se advertensie op ons Facebook- en Instagram-platform.

VOORPOTAAL TV

U video-advertensie verskyn op die voortportaal se TV by ontvangs.

PLAKKATE

U plakkate word binne die skoolterrein opgesit.

JAARBLAD

Plasing van u maatskappy se advertensie in ons jaarblad.

LEERDERDAGBOEK

Plasing van u maatskappy se advertensie in ons leerderdagboek.

KLERASIE OF TOERUSTING

Plasing van u maatskappy se handelsmerk op klerasie of sporttoerusting.

REGSTREEKSE UITSENDING

Embleem of advertensie word geplaas tydens ons regstreekse uitsendings van verskeie aktiwiteite.

WHATSAPP GROEPE

U se advertensie word op die leerder groepe en die ouer groepe geplaas.

KONTAK

+27 12 66 45 803

info@hscenturion.co.za

Maandag – Donderdag: 07:00 – 15:00

Vrydag: 07:00 – 14:00

ADRES

Selbornelaan 118

Lyttelton Manor

Gauteng

Suid-Afrika